Zephany (A)
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2019
- Format: Kindle Edition
- Pages: 316
- Language: English
- ISBN: 9780624086437
- Synopsis: Die ontvoering van baba Zephany Nurse uit die kot langs haar ma se hospitaalbed het die hele Suid-Afrika aangegryp. Haar desperate ouers het herhaaldelik gepleit dat sy veilig terugbesorg word, maar daar was geen teken van die baba nie. Vir 17 jaar lank, op haar verjaarsdag, het die Nurse-gesin kerse aangesteek en gehoop en gebid. 'n Klipgooi van die Nurse-gesin af het die 17-jarige Mich�� Solomon pas met matriek begin. Sy het 'n k��rel gehad en toegewyde ouers. Sy het gedroom oor die matriekafskeid en die rok wat haar ma vir haar sou maak, Sy het nie die vaagste benul gehad dat 'n nuwe meisie in die skool, wat ongelooflik baie soos sy lyk, en 'n DNS-toets haar w��reld tot in sy fondamente sou skud nie. Mich�� is nou 22. Met verbysterende volwassenheid, eerlikheid en deernis vertel sy hier vir die eerste keer h����r storie, in haar eie woorde, oor wat dit beteken om lief te h�� en geliefd te wees, en om jou eie identiteit op te eis.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
