Ys
- Publisher: Queillerie
- Published: 2018
- Format: Kindle Edition
- Pages: 349
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795801501
- Synopsis: "Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid - 'n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer 'n Amerikaanse wetenskaplike in 'n Waterfront-hotel vermoor word, is dit 'n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur 'n Washington-gekonkel, 'n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in Kaapstad en duisterhede in hul bevelvoerder se persoonlike lewe. En dan is daar die man met Die Drang ... en sy kettingsaag. Ysingwekkende oomblikke wag op Kassie en Rooi."--Cover
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
