Back to the previous
Front Cover Of Woestynblom
-10%

Available at publisher. Ships in 1 - 2 weeks

Woestynblom

ISBN: 9781779880727

Regular price R 349.00 ZAR Sale price R 313.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
Vendor: LUCA
SKU: 9781779880727
Front Cover Of Woestynblom

Woestynblom

R 313.00
  • Publisher: LUCA, LAPA Uitgewers
  • Published: 2025
  • Pages: 294
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9781779880727
  • Synopsis: "Isabella voel nie soos die tradisionele beeldskone heldin wat jy op 'n silwerskerm gaan raaksien nie, want sy is ietwat sag om die kante en haar hare het 'n onbuigbare wil van hul eie. Sy besluit die tyd het aangebreek vir opwinding en avontuur, want sy wil nie meer stry teen die knaende begeerte in haar om skaamteloos aan die ontvangkant van 'n man se hartstogtelike liefde te wees nie. Sy vlug uit die stad om van haar oorbeskermende ouers weg te kom en asem te skep in die oop ruimtes waar niemand vir haar voorskryf wat om te doen nie. Isabella soek 'n man wat haar voete onder haar gaan uitslaan en sy is vasbeslote om hom te kry. Iemand wat haar gaan liefh�� vir wie sy in al haar volrondheid is. Tydens haar soektog ontmoet sy 'n hele paar mans wat nou nie almal eintlik as goeie mans met suiwer intensies beskou kan word nie. En wie is die geheimsinnige man wat oral onverwags opduik en pal op haar spoor bly? Maar toe gebeur die ondenkbare tydens 'n gesinskrisis wat opduik. Al die geraamtes wat uit die kas begin tuimel dwing Isabella om tot stilstand te kom en die waarheid in die o�� te staar. Sommige antwoorde kan 'n vrou net op haar knie�� by die Here kry. Hulle s�� die waarheid maak vry en die liefde bedek 'n menigte van sondes. Miskien sal die kronkelpaaie van Isabella se lewe haar ook na liefde en vryheid lei sodat selfs 'n verlore woestynblom soos sy kan blom."--
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.