{"product_id":"wereld-van-wolwe3-derde-mag-9781776354399","title":"Wêreld van Wolwe3: Derde mag","description":"\u003cul\u003e\n\u003cli\u003ePublisher: LAPA Uitgewers\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePublished: 2022\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eFormat: Kindle Edition\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePages: 195\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eLanguage: Afrikaans\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eISBN: 9781776354399\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSynopsis: \"\"Jou pa is ���n moordenaar,\" sis Wolfgang. \"Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook skiet. Wag maar, daardie dag kom.\" Joshua Reinders se lewe is 'n gemors. Hy dra 'n groot geheim: Hy is 'n weerwolf. En sy pa is 'n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag. Die afskuwelike leier van die W��reld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil die seun terugh��. Of Joshua gaan sterf. Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak. Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel: Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak? Hoe is sy ma werklik dood? Wat is die derde mag?\"--\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Children and Youth","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51040412598519,"sku":"9781776354399","price":228.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0944\/3973\/5543\/files\/12416193482820.jpg?v=1787781985","url":"https:\/\/www.2027textbooks.co.za\/products\/wereld-van-wolwe3-derde-mag-9781776354399","provider":"2027Textbooks","version":"1.0","type":"link"}