Waldo En Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies
- Publisher: Pan Macmillan South Africa
- Published: 2020
- Format: paperback
- Pages: 112
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781776250165
- Synopsis: Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok ��� en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ��� hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ���n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ���n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur ��� een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
