Verkleurmannetjie
- Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd
- Published: 2021
- Format: paperback
- Pages: 220
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780639608136
- Synopsis: Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees. Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad agtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s���n? Word hy agtervolg? Alles is reg aan Dirk, maar soveel is verkeerd ��m hom ��� Soos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is meer ratverwisselings en onthullings as in ���n hele TV-reeks, deur ���n skrywer wat weet hoe ���n tiener se kop werk ��� en hou van hoe dit werk!
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
