Uit die kroes
- Publisher: Kwela
- Published: 2020
- Format: Paperback
- Pages: 112
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795709531
- Synopsis: In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefw��reld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig. Ook die hedendaagse posisie van die jong bruin vrou word bekyk ��� hoe daar byvoorbeeld steeds teen wanpersepsies oor ras en skoonheid gestry word. (teks op nb se webwerf)
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
