Back to the previous
Front Cover Of Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)
-10%

Available at publisher. Ships in 1 - 2 weeks

Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)

ISBN: 9780799391107

Regular price R 339.00 ZAR Sale price R 304.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
SKU: 9780799391107
Front Cover Of Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)

Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)

R 304.00
  • Publisher: LAPA Uitgewers
  • Published: 2019
  • Format: Kindle Edition
  • Pages: 416
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9780799391107
  • Synopsis: Drie van die gewilde Thomas@-stories in een omnibus: Thomas@SMS.net - Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors omdat hy 'n boelie geslaan het. Om alles te kroon begin 'n reeksmoordenaar paniek saai in Kaapstad ... Thomas@nagmerrie.net - Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur maar dit lyk asof sy net o�� het vir een ou - Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie maar Fleur is darem wraggies mooi ... Maar alles is nie pluis nie. Wie is die geheimsinnige man wat agter Fleur aan is? En wat is die nare geheim van Bailey se Bos die plek waar die graadneges gaan kampeer? Thomas@aksie.net - Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees. Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim - die gewildste TV-reeks ooit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar kort voor lank begin Thomas vreemde dreigbriewe kry ...
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.