Swatland
- Publisher: Kwela Boeke
- Published: 2021
- Format: Paperback
- Pages: 72
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795710070
- Dimensions: 19.8 x 13 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Die gedigte in Swatland speel grootliks in Malmesbury af en word aangebied in die taal wat deur die bruin gemeenskap hier gepraat word: Kaaps wat met die kenmerkende bry-klank van die streek weerklink. Op vernuwende wyse word di�� bry skriftelik uitgebeeld. ���n Rugbyderby, ���n krieketwedstryd, en ���n besoek aan die openbare swembad word vars verbeeld deur die skep van opvallende kontraste. Maatskaplike kwessies word met galgehumor belig en diep persoonlike sake sonder sentimentaliteit aangeroer.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
