Superhond
- Publisher: Oxford University Press, South Africa
- Published: 1995
- Format: Paperback
- Pages: 32
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780195712933
- Synopsis: Die kinders kyk na die Hond van die Jaar-kompetisie op televisie. Hulle probeer vir Flappie toertjies leer, maar hy hou nie daarvan nie. Die towersleutel laat Flappie alleen op 'n avontuur gaan. Hy red 'n baba in 'n babawaentjie, vang 'n dief, red 'n seuntjie wat in die water geval het en 'n man wat aan 'n metaalbalk vasklou bo-op 'n ho�� gebou.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.


