Back to the previous
Front Cover Of Stella se dogters
-10%

Available at publisher. Ships in 2 - 3 weeks

Stella se dogters

ISBN: 9781776352654

Regular price R 339.00 ZAR Sale price R 304.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
SKU: 9781776352654
Front Cover Of Stella se dogters

Stella se dogters

R 304.00
  • Publisher: Penguin Random House Suid-Afrika
  • Published: 2022
  • Format: Kindle Edition
  • Pages: 271
  • Language: English
  • ISBN: 9781776352654
  • Synopsis: "Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters - en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so 'n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie. Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, 'n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, 'n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer. Al drie Stella se dogters ly tot 'n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil h��. Maar die lewe het 'n manier om die erkenning van waarhede af te dwing."--Back cover.
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.