Speurder Kwaaikofski 14: Afbeen en lang vingers
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2022
- Format: Paperback
- Pages: 82
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798182522
- Dimensions: 19.8 x 13 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Kwaaikofski l�� met 'n gebreekte been in die hospitaal. En boonop besteel 'n dief almal op die kindervloer. Kwaaikofski begin die saak ondersoek - al is sy been in gips. Hy maak Monty, die seun met wie hy 'n kamer deel, sy assistent. Monty kan oral rondloop, maar hy kan nie praat nie, want sy kakebeen is gebreek. Hierdie saak gaan 'n tameletjie wees, maar Kwaaikofski laat hom nie onderkry nie!
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
