Speurder Kwaaikofski 13: Die boeliebom
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2021
- Format: Paperback
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798182515
- Dimensions: 19.8 x 13 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ���n besige privaat speurder kan ontspan. Maar nou moet hy ondersoeke in sy eie klas doen!
Die nuwe seun in die klas is in groot moeilikheid. Die oplossing is voor die hand liggend: Kwaaikofski lok die skuldiges in ���n onweerstaanbare soet lokval!
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
