Sneeuman-swem
- Publisher: Lapa Publishers
- Published: 2022
- Format: paperback
- Pages: 78
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781776354658
- Synopsis: ���Gee vir my die een met die yskoue hart!��� Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ���n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ���n nagmerrie. Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ���n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet! Gaan Padda se lewe in ���n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ���n held sit? Sneeuman-swem is die derde boek in die Vreesveld-reeks. Ander titels in die reeks is Vampierhokkie en Monsterrugby.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
