Seun
- Publisher: Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers
- Published: 2024
- Format: Paperback
- Pages: 228
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624093671
- Synopsis: "Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980's. Dit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Vo��lvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy 'n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in 'n gewese bediendekamer in Pretoria. Di�� rou, selfonthullende memoir vra: hoe word 'n seun 'n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
