Sebastiaan se towerkrag
- Publisher: Oxford University Press, South Africa
- Published: 2002
- Format: Paperback
- Pages: 127
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780195781212
- Synopsis: Die lekkerste ding vir Sebastiaan is om tyd in die woud deur te bring saam met sy nuwe vriende. Hulle is Rosie, die klein drakie, en Stomp, die hond wat van klip gemaak is. Dit sou 'n perfekte somer gewees het, maar Salabiem, die bose towenaar, het nog nie vir Sebastiaan vergewe omdat hy gekeer het dat die Rustige Woud vernietig word nie. Met die aaklige Horribaal se hulp, maak Salabiem planne om wraak te neem. Maar eers moet hy vir Sebastiaan vang ...
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.


