Proteus
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2012
- Format: Paperback
- Pages: 360
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798164795
- Dimensions: 23.39 x 15.6 x 2.03 cm
- Synopsis: Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, wat gyselaar gehou word. Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermo�� doen om hom te keer. En nou word die jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
