Back to the previous
Front Cover Of Praat jy! Skep 'n kreatiewe skryfkultuur in die kl
-12%

Available at publisher. Ships in 1 - 2 weeks

Praat jy! Skep 'n kreatiewe skryfkultuur in die kl

ISBN: 9781776354559

Regular price R 269.00 ZAR Sale price R 237.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
SKU: 9781776354559
Front Cover Of Praat jy! Skep 'n kreatiewe skryfkultuur in die kl

Praat jy! Skep 'n kreatiewe skryfkultuur in die kl

R 237.00
  • Publisher: Lapa Uitgewers
  • Published: 2022
  • Format: Paperback
  • Pages: 200
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9781776354559
  • Synopsis: "Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klas om leerders se skryfvaardighede te ontwikkel en is belyn met die KABV-riglyne. Praat jy! vertel die stories van Th��r��se Hulme en die jongmense wat sy oor 'n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseeerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit 'n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaak-vrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding ��n die van leerders in jou klas sal aangryp! Hierdie boek is 'n eerste in sy soort, maar kan vergelyk word met 'n niefiksieboek soos Help! My kind is anders deur Christien Neser. Beide boeke dien as gids vir onderwyser en ouer vir die spesifieke onderwerpe."--
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.