Poppie Viool en die Swartwoud-arende
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2022
- Format: paperback
- Pages: 135
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781776353309
- Synopsis: "Poppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe na eers haar oupa en toe haar ma oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy oorhet, is 'n viool wat al lank in die familie is. Van die oomblik dat sy by die kinderhuis aankom, hoor sy die gerugte oor spinnekoppe wat so groot is soos katte en oor die mens-arende ... Poppie steur haar nie veel daaraan nie tot sy een aand voorgestel word aan professor Mancini, 'n pratende portret. Hy is eintlik 'n musiekonderwyser. Hy lei Poppie om te ontdek dat haar viool baie spesiaal is ... en die krag het om die mens-arende se harte te verander sodat hulle menslike aard weer na vore kan kom."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
