Oopmond
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2019
- Format: Kindle Edition
- Pages: 262
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780799389319
- Synopsis: "Wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2017! Madelaine Taaibosch vermoed die skenkerhart wat in haar bors klop, is 'n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks met die hart verkeerd nie, maar sy begin vreemde dinge sien. Dinge uit die verlede. Dinge wat in die toekoms gaan gebeur. Die speurtog na die waarheid oor haar skenker, laat haar stadigaan besef dat party harte mekaar selfs oor eeue heen kan vind."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
