Maalkolk
- Publisher: Human & Rousseau, 'n druknaam van NB-Uitgewers
- Published: 2023
- Format: Paperback
- Pages: 332
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798184007
- Synopsis: "'n Onskuldige man word in sy motorhuis doodgeskiet. 'n Jong vrou se lyk hang aan 'n boomtak diep in die Magaliesberg. Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is 'n moordenaar wat speletjies speel: Die Woestynroos-misdaadtonele word nageboots, met subtiele leidrade waarvan net 'n hand vol mense weet. Intussen is adjudant-offisier Anele Vilikazi op die spoor van 'n boogskutter aan die Wildekus. 'n Matriekseun kom af op sy tienersuster se liggaam wat op 'n afgelee strand met 'n wapen in die nek geskiet is. Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?"--Back cover.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
