Leer my lees Vlak R- Boekpak 10 Tippie
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2021
- Format: Paperback
- Pages: 28
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781776350261
- Synopsis: ���Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroe�� geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan ho�� frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Boeke in die Leer my lees Vlak R Boekstel: 1. Ek is Tippie 2. Tippie en ���n padda 3. Tippie, Buks en Frikkie 4. Tippie hop 5. Tippie soek sy beer 6. Tippie hou van pizza 7. Tippie wil gaan 8. Kyk Tippie! 9. Tippie lyk snaaks 10. Tippie help vir Frikkie���--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
