Kwaailappies: Stories oor Afrikaanse se komvandaan
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2025
- Pages: 174
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780637008020
- Synopsis: "Hierdie boek sal vir kinders 'n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis - wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin - word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van 'n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!"--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
