Krok En Dil Pb
- Publisher: Pan Macmillan South Africa
- Published: 2021
- Format: paperback
- Pages: 64
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781776250349
- Synopsis: Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel ��� maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak ��� maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats ��� en hulle sal jou laat skater van die lag! Di�� boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie en Krok in ���n rok.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
