Front Cover Of Koors
-11%

Available at publisher. Ships in 1 - 2 weeks

Koors

ISBN: 9780798173858

Regular price R 399.00 ZAR Sale price R 356.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
Vendor: NB
SKU: 9780798173858
Front Cover Of Koors

Koors

R 356.00
  • Publisher: Human & Rousseau
  • Published: 2016
  • Format: Kindle Edition
  • Pages: 579
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9780798173858
  • Synopsis: "Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur 'n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes - ��n mensebendes - swerf Nico en sy pa, op soek na 'n plek om die samelewing weer te vestig. Wanneer hulle dit eindelik sover het by die ou Vanderkloof - nou Amanzi - met 'n groepie swerflinge wat saam van voor af wil begin, steek al die ou sondes van die mensdom kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel, en verdediging teen die swaar gewapende motorfietsbendes wat dwarsoor Suid-Afrika plunder en moor raak al hoe moeiliker. En wat van die geheimsinnige, yskoue Domingo, wat by Amanzi aangery kom op 'n motorfiets van sy eie en spoedig as paramilit��re leier ontpop - kan h�� ooit vertrou word? Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. Dit is 'n aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer, met al die aspekte wat lesers van sy spanningsfiksie verwag en nog vele nuwe lekkertes daarby."--Publisher's description.
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.