Kobra
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2013
- Format: Paperback
- Pages: 394
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798165044
- Dimensions: 23.39 x 15.6 x 2.24 cm
- Weight: 0.495 kg
- Synopsis: Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedo��nlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is di�� man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
