Klein boek van reuserekords
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2020
- Format: Kindle Edition
- Pages: 24
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780799391282
- Synopsis: "Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet ... ... muskiete is van die dodelikste diere op aarde? ... piesangs is radioaktief? ... jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
