Kinnes
- Publisher: Kwela Boeke
- Published: 2018
- Format: Kindle Edition
- Pages: 208
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795708763
- Synopsis: Ammel in Jurassic Park oppie Kaapse Vlakte ken vir Anwaar 'Ahnie' Brandt vandat hy 'n ekstra in die film Gangstar was. Nou het Ahnie se gang, die Butcher Boys, hulle eie planne vir fame en fortune. Derick moet die skool verlaat wanneer Nicole swanger raak en Rolanda sal enigiets doen om 'n lewe van weelde soos 'n Cape Kardashian te h��. 'n Onthutsend eerlike verhaal van vier karakters op die rand van volwassenheid wat met deernis en humor vertel word.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
