Kaptein verdwyn
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2016
- Format: Kindle Edition
- Pages: 72
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780799379044
- Synopsis: "Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy 'n vreemde app af -- een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie 'n les te leer ... 'n Aksiebelaaide storie met 'n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
