Jungu Josh 3: Die waters van Wafu
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2021
- Format: Paperback
- Pages: 261
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624092476
- Dimensions: 19.8 x 13 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: "Na die ontstellende gebeure by die viering van sy ma terugkeer, vlug Josh van Liba af weg. Op soek na slaapplek dwaal hy en Charlie die misterieuse Geelwoud binne. Hier vind Josh tydelik geluk wanneer die kinders van die Nuwe Jerusalem hulle in hulle boomdorpie laat bly. En Jandja, die tienerleier van die groep, is 'n seun soos hy. Maar Josh weet Kalimbula brand. Hy moet iets doen. Dan is daar nog vrae: Het Njeri hom regtig verraai? En wat l�� agter tannie Verona se obsessie met die Wafu-water?" -- Publisher.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
