Harry Potter en die gevangene van Azkaban
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2024
- Format: Paperback
- Pages: 288
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798184403
- Dimensions: 23.4 x 15.2 x 1.5 cm
- Synopsis: Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog ���n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, ���n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap ��� en hulle s�� hy is op Harry se spoor. Boonop sien professor Trelawney ���n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . . Maar miskien is die vreesaanjaendste ding van alles die Dementors wat die skoolgronde patrolleer . . .
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
