Hans bars die bioborrel
- Publisher: Queillerie
- Published: 2021
- Format: Kindle Edition
- Pages: 220
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795802256
- Synopsis: "Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen di�� virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese re��ls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van di�� raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op 'n ander manier moet onttroon"--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
