Groen Eiland
- Publisher: Oxford University Press, South Africa
- Published: 1995
- Format: Paperback
- Pages: 32
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780195712919
- Synopsis: Die kinders gaan op 'n skooluitstappie saam met meneer Jansen en juffrou Nel. Die huis is naby die strand en daar is baie interessante dinge om te doen. Hulle werk aan 'n strandprojek en tel ook 'n seemeeu op wat as gevolg van die olie op sy vlerke nie kan vlieg nie. Hulle neem die seemeeu na mev. Arendse van die diere-kliniek toe. Sy wys die vuil vo��l en wys hulle ook die see-otters. Die kinders ontdek 'n grot met giftige afvalstowwe en help om die booswigte aan te keer wat die omgewing so besoedel.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.


