Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2019
- Format: Paperback
- Pages: 171
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798178860
- Dimensions: 19.8 x 13 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Babette kom by die gawe tannie Theodora op Rustfontein bly ��� ���n geskiedkundige dorpie wat wemel van eienaardige stories. Gelukkig ontmoet sy die aantreklike Tiaan en vind uit sy kan haar sangtalent in ���n plaaslike musiekproduksie uitleef. Maar iets spook by haar. Wie is die bebloede meisie wat in haar kamer verskyn? En wat het dit te doen met die legende van onsterflikes wat zombies gebruik om kinders na die ou begraafplaas op die bult te jaag?
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
