Back to the previous
Front Cover Of Gevaarlike lopies/Duskant die doodlyn 2-in-1
-13%

Available at publisher. Ships in 1 - 2 weeks

Gevaarlike lopies/Duskant die doodlyn 2-in-1

ISBN: 9780799384482

Regular price R 239.00 ZAR Sale price R 209.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
SKU: 9780799384482
Front Cover Of Gevaarlike lopies/Duskant die doodlyn 2-in-1

Gevaarlike lopies/Duskant die doodlyn 2-in-1

R 209.00
  • Publisher: LAPA Uitgewers
  • Published: 2018
  • Format: Kindle Edition
  • Pages: 151
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9780799384482
  • Synopsis: "Twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus. In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd n�� die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie 'n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in 'n nagmerrie gaan ontaard ... Werner en sy vriende in Duskant die doodlyn l����f vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande 'n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die re��ls speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar ..."--
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.