Back to the previous
Front Cover Of Geletterdheid in die Grondslagfase 3/u
-13%

Available at publisher. Ships in 1 -2 weeks

Geletterdheid in die Grondslagfase 3/u

ISBN: 9780627036378

Regular price R 829.00 ZAR Sale price R 722.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
SKU: 9780627036378
Front Cover Of Geletterdheid in die Grondslagfase 3/u

Geletterdheid in die Grondslagfase 3/u

R 722.00
  • Publisher: Van Schaik
  • Published: 2019
  • Pages: 357
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9780627036378
  • Synopsis: "Die boek behandel die onderrig van Afrikaans as huistaal in Graad 1, 2 en 3 soos beskryf in die Kurrikulum en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) van 2011. Die boek bevat ook inligting vir die onderrig van Graad R. Dit fokus op die onderwyspraktyk en het terselfdertyd 'n sterk navorsingsinslag. 'n Teoretiese agtergrond tot taalontwikkeling en basiese geletterdheid is in hierdie uitgawe ingesluit. Die belangrikheid van moedertaal of huistaal word beklemtoon. 'n Hoofstuk oor die onderrig van Afrikaans as eerste addisionele taal is egter ook ingesluit. Die onderrig van luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer asook taalstruktuur en -gebruik word breedvoerig bespreek en praktiese idees word gegee. Handskrifonderrig word behandel met voorbeelde uit die praktyk. Assessering word by elke taalvaardigheid bespreek en voorbeelde word gegee. Die teks is krities gelees deur kundiges in die praktyk en die akademiese w��reld soos onder andere professors Marike de Witt, Anna Hugo en Susan Kubic Barnes van die James Madison Universiteit Harrisonburg, Virginia, VSA. Aan die einde van elke hoofstuk is vrae ingesluit wat gebruik kan word vir selfstudie. 'n Graad 1 handskriftipe is ingesluit. Die handskriftipe is ontwikkel deur dr. Judy van Heerden en Marietjie Schutte. Dr. Van Heerden is 'n dosent in die Departement Vroe�� Kinderonderwys aan die Universiteit van Pretoria en Marietjie Schutte is 'n dosent in die Departement Inligtingskunde aan die Universiteit van Pretoria."--Publisher's website.
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.