Gebeente
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2023
- Format: Paperback
- Pages: 401
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624094678
- Synopsis: "Met 'n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman aan op Gebeente, 'n klein dorpie op die Vergete Grootpad noord van Sutherland. Die omgewing is geruk deur 'n opspraakwekkende plaasmoord, maar 'n nog komplekser saak moet ondersoek word: die diefstal van die melkweg. Ons is hier in die buurt van onwaarskynlikhede en eindelik word die ganse regstelsel uitgedaag. Historie, mite, allegorie en magiese realisme word sjarmant verweef in di�� meeleurende roman." --Publisher.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
