Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT
- Publisher: Tafelberg-Uitgewers
- Published: 2015
- Format: Kindle Edition
- Pages: 149
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624073635
- Synopsis: "Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Di�� raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou o�� by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry." --Publisher..
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
