Eugene
- Publisher: Human & Rousseau, 'n druknaam van NB-Uitgewers
- Published: 2022
- Format: Paperback
- Pages: 252
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798182645
- Synopsis: "Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60's, 70's en 80's. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Alan, Huey en Jenny n�� alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord. 'n Aangrypende roman oor vriendskap en verraad."--NB Publisher's description.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
