Ek wens, ek wens
- Publisher: Kwela Boeke
- Published: 2019
- Format: Kindle Edition
- Pages: 169
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795708558
- Synopsis: Winner W.A. Hofmeyr Prize 2020.00As lykbesorger by White Lily Funerals het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, bene gekonnekteer en wasbleek gesigte gegrimeer vir die laaste besigtiging deur roubeklaers. ?n Mens het jou werk en jy doen dit, dit help nie om vir ander goed te wens nie, of hoe?00Nietemin wens Seb wel af en toe vir die een of ander ingryping om hom los te ruk uit sy saai bestaan ? nie net by die werk nie, maar ook tuis waar hy, sy vrou en tienerkinders verby mekaar leef.00Eendag, toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, begin Seb tog in wense glo .
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
