Ek en jy bestaan nie
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2024
- Format: Paperback
- Pages: 144
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624095002
- Dimensions: 21.3 x 13.7 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop ��� hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas. Dis ���n bundel oor die menslike middelklastoestand en die unbearable whiteness of being wat waag om te praat oor die dinge waaroor mense liefs stilbly in die woonbuurte van Stellenbosch waar ���n koue burgeroorlog stil in die boomryke strate woed.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
