{"product_id":"dol-heuning-9781415210796","title":"Dol Heuning","description":"\u003cul\u003e\n\u003cli\u003ePublisher: Umuzi\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePublished: 2021\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eFormat: paperback\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePages: 288\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eLanguage: Afrikaans\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eISBN: 9781415210796\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSynopsis: Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ���n aardbol uit ��� van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.\u003cbr\u003eIn ���n boomryke Johannesburgse woonbuurt koester ���n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn die yslandskap van Reykjavic neem ���n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir ���n ander verruil het en bring hulle ���n angswekkende laaste aand saam met ���n gewelddadige Rus en sy metgesel deur.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTerwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm ���n ma haar oor ���n straatkind op Park-stasie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe ���n jong Namibi��r en sy Japannese vriendin ��� ���n jong wiskundige vir wie elektroniese musiek ���n meditasie is ��� saam ���n tragedie in die berge en ���n nag in ���n beklemmende chateau met ���n donker poel vol glimmende palings beleef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eN�� die veelbekroonde Alfabet van die vo��ls, publiseer SJ Naud�� ���n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"LOCAL FICTION","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51040265502967,"sku":"9781415210796","price":323.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0944\/3973\/5543\/files\/24047073482691.jpg?v=1787780061","url":"https:\/\/www.2027textbooks.co.za\/products\/dol-heuning-9781415210796","provider":"2027Textbooks","version":"1.0","type":"link"}