Dol Heuning
- Publisher: Umuzi
- Published: 2021
- Format: paperback
- Pages: 288
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781415210796
- Synopsis: Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ���n aardbol uit ��� van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.
In ���n boomryke Johannesburgse woonbuurt koester ���n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan.
In die yslandskap van Reykjavic neem ���n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir ���n ander verruil het en bring hulle ���n angswekkende laaste aand saam met ���n gewelddadige Rus en sy metgesel deur.
Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm ���n ma haar oor ���n straatkind op Park-stasie.
Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe ���n jong Namibi��r en sy Japannese vriendin ��� ���n jong wiskundige vir wie elektroniese musiek ���n meditasie is ��� saam ���n tragedie in die berge en ���n nag in ���n beklemmende chateau met ���n donker poel vol glimmende palings beleef.
N�� die veelbekroonde Alfabet van die vo��ls, publiseer SJ Naud�� ���n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
