Die verdwyning van Seamus Smit
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2022
- Format: Kindle Edition
- Pages: 112
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781776354573
- Synopsis: "Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn. Hy kan nie vir sy ma daarvan s�� nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag 'n belangrike onderhoud. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit 'n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie. Dan begin die res van sy lyf te verdwyn. Hy besef hy het probleme. Groot probleme. En daar begin die vreemdste dag van sy lewe ..."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
