Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2
- Publisher: Human & rousseau
- Published: 2023
- Format: Paperback
- Pages: 144
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798184113
- Dimensions: 28 x 21.5 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Topverkoperskrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil h�� en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-en-coke-hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samosas, en 'n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan opslaan. Peri-peri-hoenderpastei, gammon (ja ��� dit kan in die lugbraaier gedoen word), gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en mini-vrugtekoeke is nog meer van die watertand geregte in die boek.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
