Die stoutste klas op aarde word stouter
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2022
- Format: Paperback
- Pages: 160
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798182997
- Dimensions: 18 x 13 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy s�� skool gaan nie oor leegl�� en lyf wegsteek, of pret h�� nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
