Die sneeustorm
- Publisher: Oxford University Press, South Africa
- Published: 1995
- Format: Paperback
- Pages: 32
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780195713800
- Synopsis: Die sneeustorm: Die dag voor Kersfees moet pappa hospitaal toe gaan om mamma en die nuwe baba te gaan haal. Omdat dit so baie sneeu moet Ronel en Hennie op die plaas bly met Tessa. Naderhand is dit al donker en pappa-hulle is nog nie tuis nie ... Sterre. Die son. 'n Meteoor. 'n Komeet. Die sterrekind: 'n Arm houtkapper vind eendag 'n babaseuntjie in die sneeu, toegedraai in 'n goue mantel. Die houtkapper en sy vrou maak die seun groot en alhoewel hy 'n baie aantreklike jong man is, dink hy te veel van homself en is hy selfsugtig. As gevolg van sy hoogmoed jaag hy selfs sy eie ouers weg toe hulle hom uiteindelik opspoor.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.


