Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2008
- Format: Kindle Edition
- Pages: 278
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624046622
- Synopsis: "Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil h�� dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ���n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers ��n ���n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op ���wittebrood��� moet gaan ��� om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ���n leesgids met ��� inligting oor die skrywer ��� ���n inleiding tot die roman ��� liter��re begrippe ��� hoofstukopsommings en woordelyste ��� vrae en antwoorde ��� assesseringsriglyne."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
