Die kleinste ramp denkbaar
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2020
- Format: Kindle Edition
- Pages: 311
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624089988
- Synopsis: "In die agterkamer van 'n plattelandse dokterspraktyk l�� 'n polisieman ylend van die koors. Kort-kort maak die dokter hom van sy pasi��nte los om na die koorsige man om te sien. Dit is dan dat hy die logge man se deliriese geswymel aanhoor. Wat s�� hy? Wie is hierdie sidderende homp vlees? Die dokter se verbeelding neem die loop. En langs die verbeelding l�� die fantasie. En langs die fantasie l�� die vrees. (rugteks)"--Page 4 of cover.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
