Die eerste siklus
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2012
- Format: Paperback
- Pages: 432
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798156271
- Synopsis: Die verband en samehang tussen Etienne Leroux se eerste drie romans is nie in die vyftiger- en sestigerjare al raakgesien nie; die sikliese aard is eers later bevestig en die drie romans is in 1986 die eerste keer in een band gepubliseer as Die eerste siklus.Die eerste lewe van Colet (1955) is n ontwikkelingsroman in kroniekvorm; die leser beleef die seun Colet se groei van kind tot jong volwassene (die tydperk is 1921 tot ongeveer 1942), met as fokus sy seksuele ontwaking. Hilaria (1957) volg daarop en vertel hoe Colet, na sy terugkeer van die oorlog (in die jaar 1946) help met n advertensieveldtog vir plastiek-blindings. Die mugu (1959) is n satiriese reisverhaal: die dooltog van Gysbrecht Edelhart deur die strate van Kaapstad.Elize Botha het daarna verwys as die eerste siklus in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is . Dit vestig reeds die patroon van mitiese parallelle wat in Leroux se latere romans so sterk voorkom."
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
